News
Weerlig klits telefoonlyne flenters
’n Elektriese storm gisteraand op die dorp het Telkomlyne uitgeslaan.
Verskeie gebruikers was teen laat vanoggend nog sonder telefoonverbindings.
Lees ook: Stilte voor die storm in Mosambiek
Ouers was veral desperaat om met HTS Middelburg kontak te maak, maar die skool se telefoonlyne was ook buite werking.
Lees ook: Pa sukkel vir ure om by kleuter te kom
Telkom het onverpoos gewerk om die verbindings te herstel.
Daar is 30 mm op die dorp gemeet wat ’n welkome verligting was, nadat dit lanklaas gereën het.
Ander nuus:
“Annica van Staden stole my money”
Volledige video: Vuisgeveg in Tracers
Verdagte in veld geskiet – inwoner verduidelik
Oproeriges kap pad op
Toets jou skietvernuf op diè baan
Mense lag hulle siek vir polonie grappies
11-Jarige meisie glo op ma se bed Verkrag
Nuus op ’n drafstap:
Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me” om nuusflits skakels op jou foon te kry.”
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
