News
Demonstrasie met snoetneus Kobra
’n Slanghanterings demonstrasie is gedoen met ’n Snoetneuskobra tydens die vegadering van die Middelburgtak van die Herpetologiese Vereniging.

Mnr. Victor Boshoff (voorsitter van die Middelburgtak van die Herpetologiese Vereniging) het die demonstrasie in samewerking met mnr. Fanie Strydom (lid van die vereniging) aangebied.
Lees ook: Slang toer
Lees ook: Slang in kantoor
Ander nuus:
Man probeer slang op straat te verkoop
Skelm man trek soos vrou aan
“Annica van Staden stole my money”
Volledige video: Vuisgeveg in Tracers
Verdagte in veld geskiet – inwoner verduidelik
Oproeriges kap pad op
Toets jou skietvernuf op diè baan
Nuus op ’n drafstap:
Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me” om nuusflits skakels op jou foon te kry.”
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
