Die dam staan tans op 94.54% nadat hy gister nog net op 93% gestaan het. Dit het in die drie dae (tot vanoggend) al 60 mm by die dam gereën.
In dele van ons dorp, soos Kanonkop, is tussen 80 en 85 mm reën die afgelope drie dae gemeet en op Hendrina (ons opvanggebied) is daar al 52 mm tot nou gemeet.
• Die CMR Gholfdag moes afgestel word omdat die gholfbaan te nat is en oral in die dorp begin slaggate in die strate vorm oor die geweldige reën.
Ander nuus:
Classic Clashes tussen HTS Middelburg en MHS is afgestel
Stay safe during approaching holidays
Man probeer slang op straat te verkoop
Skelm man trek soos vrou aan
“Annica van Staden stole my money”
Volledige video: Vuisgeveg in Tracers
Verdagte in veld geskiet – inwoner verduidelik
Nuus op ’n drafstap:
Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me” om nuusflits skakels op jou foon te kry.”
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
