News
Sluis vierde keer oop!
Die Middelburgdamvlak het vanoggend tot barstens toe gestyg en moes die sluis vir die vierde keer die afgelope twee weke oopgemaak word.
Die vlak was kort voordat die sluis oopgemaak is, net-net onder 98%.
•Lees die volledige berig in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.
Ander nuus:
Wat soek ’n swartmamba hier?
Inwoners op hol na onwettige besetting
Sluise derde keer oop
Weather for the week
Jong Middelburger maak sangsensasie se hart sag
Bosluis in baba se doek
Nuus op ’n drafstap:
Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me” om nuusflits skakels op jou foon te kry.”
AUTHOR
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
