Video – Weerlig laat huis afbrand
’n Weerligstraal het ’n huis op ’n plaas naby Hendrina heeltemal laat afbrand.
Die familie was besig om Saterdagaand op die stoep te braai, toe ’n weerligstraal die huis tref en dit aan die brand steek.
Kyk: Video – Brand by huis in Kanonkop
Een van die kuiergaste het brandwonde opgedoen en ’n vrou het ook ’n epileptiese aanval gekry. Beide is later in die hospitaal opgeneem.
Lees: Is lodge aan die brand gesteek?
Op pad na die brand, het die brandweervoertuie in die modder vasgesit. Boere moes hand bysit en die voertuie met trekkers uittrek.
•Lees die volledige berig in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.
Ander Nuus:
Grandpa boef steeds bedrywig
Vernon se CD op rakke
Bosluise in baba se doek
Classic Clashes: “Beste memory” nou verby
Classic Clashes afgestel
Nuus op ’n drafstap:
Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me” om nuusflits skakels op jou foon te kry.”
