News

VIDEO – Ou Belfastpad ’n doodsroete

Die ou Belfastpad is ’n nagmerrie.

Daar is feitlik geen pad meer oor nie.

Die provinsiale Departement van Openbarewerke, Paaie en Vervoer sê dat daar wel planne is om ’n gedeelte van die pad, van die dorp tot by Middelburgdam te herstel.

Lees: Slaggat protes

Dit gaan egter in fases gedoen word soos geld daarvoor beskikbaar word binne die volgende vyf jaar waarborg die departement.

 

’n Gedeelte van die pad van die dam tot Wonderfontein is drie jaar gelde herbou.

Lees: Gesloer met paaie

Boere in die omgewing het versoek dat die oorblywende teer op die slegte dele verwyder word en die pad dan as grondpad instand gehou word.

Die provinsie skop egter hierteen vas.

Lees: Slaggat kos inwoners duisende

Mense wat daagliks die pad ry sê dat trokke wat slaggate probeer vermy, aspris op motors afpeil teen hoë spoed.

Voertuie word daagliks op dié pad beskadig.

• Lees meer in die nuutste uitgawe van die Middelburg Observer.

Ander nuus:

Wat soek ’n swartmamba hier? 

Inwoners op hol na onwettige besetting

Sluise derde keer oop

Weather for the week

 Jong Middelburger maak sangsensasie se hart sag

 Bosluis in baba se doek

Nuus op ’n drafstap:

Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me” om nuusflits skakels op jou foon te kry.”

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Gerhard Rheeder

I have been a journalist for two decades, with numerous awards to my credit, both in photography and writing. A brief stint as researcher in the opposition offices of the Mpumalanga Provincial Legislature, honed my skills as specialist local government reporter, covering crime and courts.
Back to top button