News
VIDEO: Steelcrest afrigter in kookwater
Die eerstespan wedstryd tussen Steelcrest High School en Hoërskool Kanonkop wat soveel opslae gemaak het, het ’n afrigter in warm water laat beland.

www.mobserver.co.za het videomateriaal bekom hoe die afrigter krutaal tydens die wedstryd gebruik het.
Toeskouers wat die wedstryd bygewoon het, het hul misnoeë uitgespreek oor mnr. Ruben Odendaal se gedrag.
Lees meer oor dié omstrede wedstryd in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.
Ander nuus:
Wie doen dit aan ’n hond
VIDEO – Ou Belfastpad ’n doodsroete
VIDEO – Weerlig laat huis afbramd
GRAPHIC CONTENT: Dead man in river – passerby stroll pass
“They didn’t want to steal, they just wanted to kill us”
Nuus op ’n drafstap:
Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me” om nuusflits skakels op jou foon te kry.”
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
