News

Loskop soek dringend waterpunt

Die Forever Resorts Loskop Marathon benodig dringend ’n waterpuntstalletjie vir Saterdag op die negekilometerkerf van die Ultramarathon.

• Daar is geen koste verbonde nie.

• Ongeveer 20 persone kan ’n waterpunt beman.

• Kontak Hein Koch (wedloopdirekteur) by 073 424 5984.

 

Ander nuus:

Vermende dieseldiewe uit slikdam gered

Sluise vir vierde keer oop

Goud, kontant, dwelms gekry toe Valke toeslaan

Jakkals het hondsdolheid gehad

VIDEO: Steelcrest afrigter in kookwater

Wie doen dit aan ’n hond

Nuus op ’n drafstap:

Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me” om nuusflits skakels op jou foon te kry.”

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Johann Gresse

Journalist at Middelburg Observer
Back to top button