News
Koedoekoppe se o/13-krieketspan wen eindstryd
Die Nashua nagreeks wat deur Laerskool Middelburg aangebied is het gisteraand afgesluit met die Koedoekoppe wat in beide finale wedstryde gespeel het.
Laerskool Middelburg se o/12- en o/13-krieketspanne het gister teen Laerskool Klipfontein en Laerskool Kragbron in die nagreeks se eindstryde meegeding.
Die Koedoekoppe se o/13-span het as wenners weggestap teen Kragbron, terwyl die o/12-span as naaswenners uitgetree het nadat hulle teen Klipfontein verloor het.
• Lees meer oor dié gewilde nagreeks in volgende week se Middelburg Observer.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
