News
Al die vinnige aksie van Fast 5!
Hoërskool Middlburg was die gasheer van die Fast 5 toernooi verlede naweek op hul tuisbane,
’n Totaal van 44 skole het Saterdag hul staal gewys by die Fast 5 toernooi by Hoërskool Middelburg.
Gerhard Rheeder (joernalis, Middelburg Observer) was daar om al die aksie op kamera vas te vang.





- Die Nkangala Fast 5 wedstryde word more (Saterdag) by Hoërskool Generaal Hertzog in eMalahleni beslis.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
