TA017226

KENNISGEWING Bridoon Trade and Investments (Pty) Ltd

Ooreenkomstig subregulasie 4(4) van die Afgekondigde Regulasies vir Groot Gevaar Installasies, GRN 11536, Vol. 691, 31 Januarie 2023 van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid, 1993 (Wet 85 van 1993), soos gewysig, stoor en gebruik Bridoon Trade and Investments (Pty) Ltd, gele by Wolfaardtstraat 10, Mbombela, Mpumalanga, 1201, LPG en industrile gasse. In die geval van `n groot voorval kan die aangrensende terreine deur hittestraling en oordruk as gevolg van `n brand geraak word.

Ooreenkomstig subregulasie 4(5) kan enige belanghebbende en geraakte partye skriftelik verto tot die plaaslike owerheid indien vir oorweging binne 60 dae na die publikasie van hierdie advertensie. Ooreenkomstig subregulasie 4(b) word bogenoemde risiko-assessering beskikbaar gestel deur Bridoon Trade and Investments (Pty) Ltd vir inspeksie op

24 Augustus 2026.

Relevante Plaaslike Owerheid: Stad van Mbombela Plaaslike Munisipaliteit, kontakpersoon: Vuurhoof: Petrus Mthiyane, kontaknommer: 071-257-6861 of E-pos: petrus.mthiyane@mbombela.gov.za

Bridoon Trade and Investments (Edms.) Bpk. kontakpersoon:

Christiaan Hattingh, kontaknommer: 081-414-0590.

E-pos: sales@bridoon.co.za

Reference Number: TA017226

View All Classifieds View Legal Notices Entries

Back to top button