Die NG Kerk Moedergemeente Herfsfees
9 April – Die NG Kerk Moedergemeente se jaarlikse Herfsfees vind plaas te Huttenpark Primêr vanaf 9vm. Kom geniet die dag saam met ons.
Vir verdere inligting, kontak Jolet by 034 312 3351.