NG Kerk Newcastle Suid hou basaar
NG Kerk Newcastle Suid
Die NG Kerk Newcastle Suid te Arbor Park hou basaar om 5nm. Daar sal vleis, wors, maalvleis vetkoeke, pannekoeke, kerrie en rys, worsbrode, nagereg, koffie en tee te koop wees.
Kontak 034 312 1978.