NewsSchool sportSchoolsSport

Glencoe ‘hokkie bokkies’ op toer

Nou vir die res van die seisoen...

Dit was ‘n baie lekker toer saam met die hokkiemeisies van Glencoe Primêre Skool, na Greytown en Wembley College waar die hokkiemeisies op Astroturf geoefen en gespeel het.
Die ontbyt by die Wimpy oppad soontoe was vir seker ‘n hoogtepunt. Na stremme opwarming en harde oefening deur baie ervare afrigters het die meisies se tonge ordentlik op die grond gesleep.
Dit was nie lank nie toe die afrigters die onderwysers ook laat oefen het. Deur self die goed te doen verstaan ‘n mens beter.
Hierdie was ‘n baie waardevolle afrigtingskliniek gewees en weet die meisies het baie geleer.
Dankie aan almal wat dit moontlik gemaak het.
Nou vir die res van die seisoen…

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Terry Worley

Terry Worley has been associated with the Courier for many years and is involved in the community covering a variety of issues affecting residents. He has a passion for local politics and for the history of the area.

Related Articles

Back to top button