NewsSchool sportSchoolsSport

LMS – Uitstekende uitslae in sport

OP MAANDAG, 19 Mei, het ons eerste en tweede hokkiespanne na Dundee gereis vir deelname aan Uelzen Primêre Skool se hokkietoernooi. Hierdie dogters speel gemotiveerd hokkie en het nie een van hulle wedstryde verloor nie. Die uitslae: LMS Eerste span teen Egerton (wen 1-0); teen Monument (gelyk 0-0) en teen Uelzen (wen 3-0). LMS Tweede …

OP MAANDAG, 19 Mei, het ons eerste en tweede hokkiespanne na Dundee gereis vir deelname aan Uelzen Primêre Skool se hokkietoernooi.

Hierdie dogters speel gemotiveerd hokkie en het nie een van hulle wedstryde verloor nie. Die uitslae: LMS Eerste span teen Egerton (wen 1-0); teen Monument (gelyk 0-0) en teen Uelzen (wen 3-0). LMS Tweede span teen Monument (B) (gelyk 0-0); teen Uelzen (B) (wen 1-0) en teen Glencoe (B) (gelyk 0-0).

Op Woensdag, 21 Mei speel van ons spanne teen Luneburg en Piet Retief op ons velde. Die uitslae: Netbal – Ope Gekombineerd teen Luneburg eerste (wen 22-0); o/11 teen Luneburg (wen 17-2); o/9A teen Luneburg (wen 6-0); o/9B teen Luneburg (verloor 2-5); Eerste teen Piet Retief (verloor 8-16) en tweede teen Piet Retief (wen 11-8). Rugby: o/8A teen Luneburg (verloor 5-15) en o/7B teen Luneburg (wen 25-20).

Op Saterdag, 24 Mei ontvang ons Monument Laerskool. Die uitslae: Hokkie: o/7A wen 8-0; o/8A verloor 1-4; o/9A wen 2-1; o/10A wen 3-1 en derde wen 1-0. Netbal: o/7A verloor 0-1; o/8A verloor 2-3; o/9A verloor 1-12; o/10A verloor 5-14; o/11B wen 6-3; o/11A wen 13-3; derde wen 9-3; tweede wen 16-10 en eerste wen 16-8. Rugby: o/7A wen 3-0; o/8A verloor 2-6; o/9A wen 19-12; o/10A wen 55-0 en o/11A wen 12-0.

KZN Rugbyproewe: Tien van ons o/13 spelers het as deel van die Noord-KZN span die afgelope naweek aan die KZN proewe te Pietermaritzburg deelgeneem. Baie geluk aan JJ Foord en SW Craig wat ingesluit is in die KZN o/13 groep.

LMSNewLMS Kalender 30 Mei – Hemelvaartdiens in NG Suid-Oos Kerkgebou 31 Mei – Huttenpark Wintersport

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button