NewsSchool sportSchoolsSport

Sharky-dag ‘n groot sukses

Op Saterdag, 17 Mei het nege skole deelgeneem aan die jaarlikse Sharky-toernooi wat deur Hoërskool Utrecht se grondslagfase gereël is.Verskeie hokkie-, rugby- en netbalspanne van die skole Piet Retief, Paul Piet, Utrecht, Drakensberg, Ichthus, Dundee, Lucas Meyer, Glencoe en Michaelis het deelgeneem. Die Graad 1 tot 3 leerlinge van verskillende skole het wedstryde teen mekaar …

Op Saterdag, 17 Mei het nege skole deelgeneem aan die jaarlikse Sharky-toernooi wat deur Hoërskool Utrecht se grondslagfase gereël is.Verskeie hokkie-, rugby- en

netbalspanne van die skole Piet Retief, Paul Piet, Utrecht, Drakensberg, Ichthus, Dundee, Lucas Meyer, Glencoe en Michaelis het deelgeneem.

Die Graad 1 tot 3 leerlinge van verskillende skole het wedstryde teen mekaar gespeel. Die 75 spanne wat deelgeneem het, het bestaan uit 28 rugbyspanne, 31 hokkiespanne en 16 netbalspanne. Dit was ‘n heerlike sonskyndag en al die wedstryde het suksesvol verloop.Daar was ‘n goeie sportmangees en kompetisie tussen die onderskeie spanne. Dankie aan al die organiseerders, ouers, onderwysers en afrigters vir julle bydraes en ondersteuning.

Photo gallery of Newcastle school events published in June.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button