NewsSchool sportSchoolsSport

New Republic Primary School – Two chosen to represent KZN in rugby

TWO NRS rugby players were selected to represent KwaZulu-Natal. Ndumiso Dludla was included in the u/12 KZN rugby team. Buhle Nene was selected for the u/13 KZN rugby team which will take part in the Craven Week. Congratulations and good luck! Sport teen Volksrust: Verlede Dinsdag, 3 Junie, het ons hokkiedogters en rugbyseuns na Volksrust …

TWO NRS rugby players were selected to represent KwaZulu-Natal.
Ndumiso Dludla was included in the u/12 KZN rugby team. Buhle Nene was selected for the u/13 KZN rugby team which will take part in the Craven Week.
Congratulations and good luck!
Sport teen Volksrust: Verlede Dinsdag, 3 Junie, het ons hokkiedogters en rugbyseuns na Volksrust gereis om teen Laerskool Pionier mee te ding.
Dit was ons laaste wegwedstryde van die seisoen en goeie ondervinding vir ons spelers, alhoewel ons opponente in die meeste wedstryde net te sterk was.
Die uitslae was as volg (NRS se tellings eerste): Hokkie: o/10 1-8, tweede span 0-8 en die eerste span 0-6. Rugby: o/9 0-19; 0/10 10-7; 0/11 12-15; derde span 5-26; tweede span 12-15 en die eerste span 20-10.
Baie geluk aan NRS se eerste span wat oor die afgelope seisoen uitstekend gevaar het deurdat hulle 22 van die 24 wedstryde gewen het, 1 verloor het en 1 gelykop gespeel het.
Seunshokkie: Op Woensdag, 4 Junie, het ons seunshokkiespan aan ‘n hokkietoernooi in Ladysmith gaan deelneem. Almal het die middag terdeë geniet. NRS verloor 0-2 teen Egerton en wen 1-0 teen Monument.
Sport teen Lucas Meyer: NRS is baie teleurgesteld dat die finale rugby-, hokkie- en netbalwedstryde teen Lucas Meyer nie soos beplan op 7 Junie kon plaasvind nie.
Ons sien egter met verwagting uit na hierdie sportgeleentheid volgende jaar.
Admissions: Application forms for new admissions for 2015 are now available at the school until 29 August 2014.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button