Dundee Pre Primary was very spoilt to have had a visit from local dentist, Dr Sookraj. One could hear clearly when a little one said: “This man is the dentist!”
Die meeste kinders het ‘n goeie begrip oor mondhigiëne, en die antwoorde het flink gekom van gereeld borsel, vlos gebruik en moenie te veel swiets eet nie!
Little Soovari Sookraj, a ‘pupil’ at Dundee Pre-Primary, was so surprised when her dad arrived that she at first did not believe that this man was in fact her daddy! The staff were just as surprised when Dr Sookraj and his staff sang us a song which taught us all about how to take care of our teeth!
Baie dankie aan Dr Sookraj en sy personeel vir julle kosbare tyd, en vir elke kind en personeellid se geskenk van ‘n pragtige tandeborsel!
Baie dankie ook ann Abundant Life vir die kuier. Your show was awesome!
Almal sal vir Sipho bid om ‘n gawe maatjie te bly, en Robin was so oulik om hom te vergewe.
Thanks for teaching the children such a valuable lesson.



