NewsSchool sportSchoolsSport

Ferrum Hoërskool presteer by interskool skietkompetisie

Ferrum se skuts het die Interskole skietkompetisie bygewoon wat die afgelope naweek te Vryheid plaasgevind het. Meer as sewentig skuts van ses skole het aan hierdie kompetisie deelgeneem. Ferrum se span het goed gevaar en met goeie gesindheid aan die kompetisie deelgeneem. Ferrum het die volgende posisies behaal: o/14: Carla Boshoff (2de algeheel). Junior Sporter: …

Ferrum se skuts het die Interskole skietkompetisie bygewoon wat die afgelope naweek te Vryheid plaasgevind het. Meer as sewentig skuts van ses skole het aan hierdie kompetisie deelgeneem.

Ferrum se span het goed gevaar en met goeie gesindheid aan die kompetisie deelgeneem.

Ferrum het die volgende posisies behaal:

o/14: Carla Boshoff (2de algeheel).

Junior Sporter: Alex Claassen (2de algeheel).

10m Staan: Mariska Pieters (1ste plek Veerklas)(Wisseltrofee), Zania La Grange (2de plek Veerklas), Alex Claassen (2de plek Sporter) en Aneke Grundling (3de plek Sporter).

Span uitslae:

Alex Claassen, Theunis Kotze, Aneke Grundling en Carla Boshoff het, as a span, die eerste plek behaal in die “Bricks” kompetisie en die Wisseltrofee gewen.

Die volgende posisies is ook behaal: Senior Sporter span (2de plek), Junior Sporter span (2de plek), Top Sporter Skool (3de plek) en Gekombineerde Sporter/Veerspan (3de plek).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button