Vryheid High School – Willkommen zurück, Brigitte
BRIGITTE Westermeyer het pas teruggekeer vanaf Frankfurt in Duitsland, waar sy aan die internasionale Duitse olimpiade deelgeneem het. Op laerskool in Lucas Meyer, het Brigitte lank daarna gehunker om nog ‘n derde taal te bemeester en om met die realiteite en uitdagings van die lewe gekonfronteer te word. Hoërskool Vryheid het hierdie behoeftes bevredig en …
BRIGITTE Westermeyer het pas teruggekeer vanaf Frankfurt in Duitsland, waar sy aan die internasionale Duitse olimpiade deelgeneem het.
Op laerskool in Lucas Meyer, het Brigitte lank daarna gehunker om nog ‘n derde taal te bemeester en om met die realiteite en uitdagings van die lewe gekonfronteer te word. Hoërskool Vryheid het hierdie behoeftes bevredig en geleenthede geskep om dit ten volle te benut. Sy praat vlot Afrikaans, Engels en Duits. “Diese Gelegenheit sind wir dem Goethe – Institut zu verdanken. Es bemüht sich weltweit die deutsche Sprache zu fördern. In der Vryheid High School werden wir auch von diesem Körper unterstützt und sind ihm sehr dankbar.”
Cricket: The first team played against Dundee High on August 27. VHS batted first and posted a total of 160/5 in 20 overs. Dundee batted second and scored 118/6 in their 20 overs. The best batsmen for VHS were Miguel Machado with 73 and Jurgens Jonker with 46. The best bowlers were Branden Gryffenberg with 2 wickets and Kyle Taylor and Devin Aspden with one wicket each. Congratulations boys!
The u/15 boys’ cricket team played against Dundee and elected to bat first. They posted a total of 135. Andrew Vorster made 35 not out. Dundee was bowled out for only 22 runs, with Conrad Jonker taking five wickets. Vryheid won by 113 runs. Well done!
Die meisieskrieketspan het ook teen Dundee krieket gespeel. Na vyftien beurte elk was die uitslag as volg: Vryheid teken 184 lopies aan vir die verlies van een paaltjie; Dundee teken 88 lopies aan vir die verlies van sewe paaltjies. Vryheid Hoërskool wen dus met 96 lopies. Geluk aan Ané Bure met haar honderdtal! Ané het 102 van die 184 lopies aangeteken waaronder een ses en verskeie viere was. Welgedaan!
Rugby: Our 7’s rugby team took part in the annual Liberty 7’s rugby tournament, winning the shield by beating Hoogenhout in the semi-final and Merensky in the final. Well played boys!
Tennis: VHS played tennis against Ferrum on Friday, August 29, beating Ferrum 9 : 7.
Dagboek
5 September – Proefeksamen begin
6 September – Krieket vs Ferrum (Weg)



