NRS – Hard work pays off at prizegiving
NRS se jaarlikse prysuitdeling vir die Junior Fase het op Dinsdag, 2 Desember, plaasgevind. Die volgende leerders het toekennings ontvang vir kreatiewe skryfwerk: Kate-Lynn Sandilands (Gr 1); Siyamthanda Zwane (Gr 2) en Faria Paruk (Gr 3). Afika Mbatha het ‘n spesiale toekenning as aanmoediging ontvang. Nikita Hughes is aangewys as die beste o/9-dogtershokkiespeler, die beste …
NRS se jaarlikse prysuitdeling vir die Junior Fase het op Dinsdag, 2 Desember, plaasgevind.
Die volgende leerders het toekennings ontvang vir kreatiewe skryfwerk: Kate-Lynn Sandilands (Gr 1); Siyamthanda Zwane (Gr 2) en Faria Paruk (Gr 3). Afika Mbatha het ‘n spesiale toekenning as aanmoediging ontvang.
Nikita Hughes is aangewys as die beste o/9-dogtershokkiespeler, die beste o/9-dogtersatleet en die beste o/9-krieketspeler. Thandolwenkosi Ndlovu het die prys vir die beste o/9-netbalspeler ontvang. Van die seuns was Londisizwe Mtshali die beste junior hokkiespeler, Siphenkosi Xaba die beste o/9-rugbyspeler en Bandile Madi die beste o/9-atleet. Wayne Janse van Rensburg het ‘n spesiale toekenning ontvang omdat hy Natal in gimnastiek verteenwoordig het.
On Wednesday, December 3, the annual Senior Phase Prizegiving ceremony was held in the Ben Pienaar Hall. The following Grade 7 learners received trophies for the highest marks in their respective subjects: Lana Schoeman for Afrikaans Huistaal, English First Additional Language and Life Orientation; Danielle Greef for Afrikaans Huistaal Stelwerk and English First Additional Language Composition; Abdullah Jasat for English Home Language and Technology; Kayla Sandilands for Afrikaans Eerste Addisionele Taal; Jadine Budhram for Afrikaans Eerste Addisionele Taal Stelwerk; Nelisiwe Ngubane for isiZulu; Tasmiyyah Ebrahim for English Home Language Composition, Creative Arts, Mathematics, Social Sciences, Natural Sciences, and Economic and Management Sciences.
The following special prizes were awarded: This year the culture personality trophy went to the school choir for their excellent performance in the Applous 2014 choir competition. For his achievements in angling, Zander van Greuning won the trophy for the best sport outside school. The sport girl of 2014 is Ariane Janse van Rensburg, while Buhle Nene is the sport boy of 2014. Buhle was also awarded the trophy for the sport personality of the year. Lindo Ndlovu won the trophy for the all-rounder of 2014. The trophy for perseverance went to Lungelo Nkosi and the trophy for good fellowship went to Lana Schoeman. The Dux student of 2014 is Tasmiyyah Ebrahim. Congratulations to all these learners – hard work paid off.
NRS betuig ons innige simpatie met die Claassen-familie ná die skielike afsterwe van Tiaan Claassen. Tiaan was die hoofseun van NRS in 2005.
We wish all our learners, parents and the Vryheid community a blessed Christmas and a happy new year. Enjoy the holiday together as families and please drive safely.



