Local newsLocal sportNewsSport

Vryheid Resiesduifklub – Norvals eis nog ‘n Noordroete oorwinning

Dit lyk asof Dirk en Mariska nou die Noordroete hulle eie maak met twee wenne in a ry.

WEEK sewe van die seisoen is agter die rug.

Photo: www.pigeonclub.org
Photo: www.pigeonclub.org

Resultate soos volg:

Middelburg 1 Ope; Distansie 256km; Wenspoed 1768 meter per minuut:

  • Dirk en Mariska Norval: 1; 12; 15 en 20
  • Klein Potgieter: 2
  • Charles du Toit: 3; 6; 8; 9 en 19
  • Leon le Roux; 4; 13; 16 en 17
  • Robin Symes: 5; 7; 10; 11; 14 en 18.

Bothaville 1 Ope; Distansie 413km; Wenspoed 1487 meter per minuut:

  • Robin Symes: 1 en 2
  • Dirk en Mariska Norval: 3; 4; 7; 8; 9; 12; 18 en 19
  • Leon le Roux: 5; 6; 10; 11; 15; 16; 17 en 20
  • Charles du Toit: 13 en 14.

Dit lyk asof Dirk en Mariska nou die Noordroete hulle eie maak met twee wenne in a ry.

Hierdie naweek se vlugte is weer twee Jo vlugte en vind plaas vanaf Standerton op die Noord roete en Lidley op die Noordwesroete.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button