‘A show of magnificent quality animals’ at Dundee and District Farmers’ Union Quality Stockshow
Daar was 159 beeste en 73 skape ingeskryf vir die skou.
Dundee en Distrik Boere Unie se Kwaliteit Slagveeskou en Veiling wat op Donderdag, 24 September gehou is, was uiters suksesvol. Boere van die distrik het vee van uitstaande gehalte ingeskryf en vertoon.
Daar was altesaam 18 vertoners in die skouafdeling wat onder andere insluit 12 in die beesafdeling en 6 in die skaapafdeling.
The Reserve Champion also belonged to Jan Labuschagne en Seun, and was bought by Top Grade Abattoir from Empangeni.
Thomas Theron het die prys gewen vir die Kampioen kraal van vier slagbeeste.
Die beste slagkoei het aan CA Froneman behoort.
Die swaarste os, met ‘n gewig van 970, het aan Jan Labuschagne en Seun behoort en is verkoop vir R17 200 (R17.73 p/kg).
In the sheep section, Robinson Farming of Dundee took the honours for the champion lamb on show.
This was bought by GMA Peer Family Trust for R2 000 (R47.62 per kg).
Awie van Zyl of Biggarsberg exhibited the reserve champion which was also bought by GMA Peer Family Trust.
Die Kampioen kraal van vyf slagskape is deur Awie van Zyl van Biggarsberg gewen.
A special part of the annual show is the children’s classes. There were 16 entries in these sections. Cara Bruyns won the children’s class:
Steer or Heifer. Aiden Carter won the champion lamb and Karla Muller the champion pen of five lambs any breed.
Die Boerevereniging wat die meeste punte verower het was Dundee – baie geluk.
Hulle het die Kirton Afslaers wisseltrofee gewen. In die tweede plek was Wasbank en derde was Helpmekaar.
Dundee and District Farmers’ Union Chairman, Andrew Adams, congratulated the exhibitors in both the cattle and sheep section saying that again Dundee has exhibited incredible animals. He also thanked the local businesses for their continued support and sponsoring of the Quality Slaughter Stock Show. Sponsorship and prizes at the show were to the value of nearly R61 000.
‘Angus Williamson commented that all the classes were very strong with top quality animals and it was very difficult to judge.’
Thank you too to the judges – Angus Williamson judged the Cattle Section and Richard Haupt the Sheep section.
They both commented on the very high quality of livestock entered on the show.
Angus Williamson commented that all the classes were very strong with top quality animals and it was very difficult to judge.
He congratulated the exhibitors on the well-bred and well-fed animals.
Mnr Haupt, die skaap beoordelaar, het die volgende komentaar gelewer: “Dit was ‘n voorreg om weereens die Dundee & Distrik kwaliteit slagveeskou te kan beoordeel.
Dit is altyd lekker as die standaard van die diere baie hoog is alhoewel dit ‘n baie groot uitdaging is.
Die kriteria wat gebruik was in die beoordeling was dus as volg.
Wat wil die mark (huisvrou) hê om vir haar gesin voor te berei?.
1 ‘n A2 / A3
2 ‘n Karkas tussen 20 – 25 kg
3 ‘n Goeie vleis-vet verhouding.
Die ekonomie is tans onder geweldige druk, dus wil die verbruiker ‘n tjop op die bord hê wat nie te groot is nie. Ek dink dat die Kampioen en Reserwe Kampioen aan al die bogenoemde vereistes voldoen het. Graag wil ek van die geleentheid gebruik maak om al die telers en vertoners geluk te wens met hul puik aanbieding”.
A sincere thank you to the staff of BKB Louwid for their excellent service to the farmers and for conducting the sale.
Farmers are urged to take part in the annual show and look forward to another outstanding show in 2016.
























