Uitslae van Volkies se eerste hokkie liga wedstryde
Hoërskool Volksrust het hulle eerste ligawedstryde van die seisoen gespeel teen Hoërskool Hoogenhout
Hoërskool Volksrust het hulle eerste ligawedstryde van die seisoen gespeel teen Hoërskool Hoogenhout op Vrydag, 29 April.
Pragtige oorwinnings is deur al die spanne behaal.
Die skoolhoof het elke speler wat gewys het wat Volkie Guts is, gelukgewens.
Die uitslae is as volg:
– Onder 14 wen- 4 – 1
– Speler van die wedstryd – Sthembu Thwala
– Onder 14 B is gelykop 0 – 0
– Speler van die wedstryd : Zoë Potgieter
– Onder 15 wen – 5-0
– Speler van die wedstryd : Bongiwe Malaza
– Onder 16 wen – 5-0
– Speler van die wedstryd : Vaudette van der Merwe
– Tweede span wen- 2-0
– Speler van die wedstryd : Alecia Meeding
– Eerste span wen- 5- 1
– Speler van die wedstryd : Carli Ernst
– Eerste span seuns wen- 9-1
“Baie dankie aan al die ouers vir hul getroue ondersteuning,” het die skoolhoof gesê.
Die volgende ligawedstryd het op 7 Mei plaasgevind teen Hoërskool Standerton.



