‘n Suksesvol Dundee en Distrik Boere Unie se Kwaliteit Slagveeskou en Veiling
"Wat 'n voorreg om van die beste beeste in RSA te beoordeel. Talle van ons Dundee boere het al Kampioene vertoon te Royal Skou en derhalwe ken die boere die uitdagings en reëls'
Die Dundee en Distrik Boere Unie se Kwaliteit Slagveeskou en Veiling wat op Donderdag, 22 September gehou is, was uiters suksesvol. Boere van die distrik het vee van uitstaande gehalte ingeskryf en vertoon. Daar was altesaam 28 vertoners in die skouafdeling wat onder andere insluit 21 in die beesafdeling en sewe in die skaapafdeling.
Daar was 193 beeste en 73 skape ingeskryf vir die skou.
The Supreme Champion of the Cattle Section was exhibited by Creditrace of Hattingspruit and bought by Shiraz Amod of Newcastle for R10 900 (R23.96 per kg).
The Reserve Champion belonged to Jan Labuschagne & Son of Wasbank, and was also bought by Shiraz Amod.
Ludi Wichmann van Hattingspruit het die prys gewen vir die Kampioen kraal van vier slagbeeste. Die beste slagkoei het aan Fritz Botes van Hattingspruit behoort. Die swaarste os met ‘n gewig van 985 kg het aan Barry Farming van Helpmekaar behoort en is verkoop vir R18 100. The 2016 show saw the introduction of a Carcass Competition. Seventeen farmers entered 84 cattle in this section.
Barry Farming of Helpmekaar won the Supreme Champion Carcass which sold for R11 188.80 (R42.00p/kg). This was bought by OK Bazaars / Battlecreek Spur. The Reserve champion Carcass belonged to Creditrace of Hattingspruit and was bought by Shellheim Farms of Vryheid. The Champion Group of three carcasses belonged to Ludi Wichmann of Hattingspruit and was also bought by Shellheim Farms.
The Reserve Champion Group of three carcasses belonged to Andrew Adams of Dundee.
In the sheep section, Dreykon Farming of Dundee took the honours for the Champion Lamb on Show. This was bought by G M A Peer Family Trust for R2 200 (R44.00 per kg). Robinson Farming of Dundee exhibited the Reserve Champion which was bought by J Smith of Glencoe.
Die Kampioen kraal van vyf slagskape is deur Robinson Farming van Dundee vertoon. Die Swaarste skaap (96.4 kg) is deur Woesie Bruyns van Helpmekaar vertoon.

A special part of the annual Show is the Children’s Classes. There were 14 entries in these sections. Arabella en Allimae Meyer won the Children’s Class: Steer or Heifer. SW Meintjes won the Champion Lamb and Aden de Lange the Champion pen of five lambs any breed. Die Boerevereniging wat die meeste punte verower het was Dundee – baie geluk.
Hulle het die Kirton Afslaers wisseltrofee gewen. In die tweede plek was Hattingspruit en derde was De Jagersdrift. Dundee and District Farmers’ Union Chairman Andrew Adams congratulated the exhibitors and thanked the businesses for their continued support and sponsoring of the Quality Slaughter Stock Show.
Sponsorship and prizes were to the value of over R142 000.
Thank you too to the judges – CA Froneman and Espee Olivier who judged the Cattle Section and Walter Pretorius the Sheep section. They both commented on the very high quality of livestock entered on the Show.
CA Froneman se kommentaar: “Wat ‘n voorreg om van die beste beeste in RSA te beoordeel. Talle van ons Dundee boere het al Kampioene vertoon te Royal Skou en derhalwe ken die boere die uitdagings en reëls. Die kompetiese is geweldig sterk en verblydend om te sien dat ook hier van die stoetboere, kommersieël kompeteer. Hierdie stoetboere hou jaarliks saam veiling en die veiling staan bekend as die Tri Bull Sale.
“Baie dankie aan Andrew Adams vir sy inisiatief, leiding en geluk aan die res van die komitee – julle is uitstekend.
Hou so aan!!
Vertoners baie, baie geluk met uistekende beeste, sportmangees en die passie om te verbeter. Voorspoed en seën”
Walter Pretorius se kommentaar : ” Dit was ‘n groot voorreg om te kan beoordeel op die Dundee en Distrik Boere Unie Kwaliteit Slagveeskou.

Die skape vertoon hierdie jaar is van uitsonderlike hoë gehalte. “Dit kan gesien word aan die moeilikheids graad en strawwe kompetiesie met die beoordeling.
“Ons het ‘n bietjie afgewyk van die normale kriteria van die Samic standaarde en het beoordeel volgens wat die plaaslike boere en verbruiker op hulle bord wil hê.
Dit is gedoen deur not steeds nie die grootste en vetste dier te kies nie, maar die mees ekonomiese (uitslag%) en mees doeltreffende diere te kies.
Al die diere het aan ‘n baie hoê standaard voldoen en baie geluk aan die wenners van die onderskeie afdelings en Kampioene.”
A sincere thank you to the staff of BKB Louwid for their excellent service to the farmers and for conducting the show sale. Die boeregemeenskap word aangemoedig om weer volgende jaar mee te ding sodat ons weer ‘n gehalte Kwaliteit Slagveeskou kan aanbied.



