PHS atlete presteer tydens KZN atletiekbyeenkoms
Baie geluk aan die volgende atlete wat almal 1ste plekke behaal het tydens KZN-atletiekbyeenkoms op Februarie 25 : Quinton Viljoen (110m hekkies), Tina Kleynhans (100m hekkies), Shanté Veldsman (gewigstoot), Jacques Erwee (gewigstoot en 4de in diskus), Zandri Meyer (gewigstoot en diskus).
Uitgereik deur Hoërskool Pionier
Baie geluk aan die volgende atlete wat almal 1ste plekke behaal het tydens KZN-atletiekbyeenkoms op Februarie 25 : Quinton Viljoen (110m hekkies), Tina Kleynhans (100m hekkies), Shanté Veldsman (gewigstoot), Jacques Erwee (gewigstoot en 4de in diskus), Zandri Meyer (gewigstoot en diskus).
Skyfskiet Liga 1 uitslae: Die volgende leerders is medalje wenners: O/21 S – Pieter Claassen – Brons, O/21 V – Zarles Duminy – Silwer, O/16 S – SP Nel – Brons, O/16 S – Rinus Wagner – Goud, O/16 V – Cayla Putter – Silwer, O/16 V – Righardt van Zyl – Goud, O/14 V – Ryan van Wyk – Silwer.
Swem: Dirk Grobler het oor die naweek van Februarie 25, deelgeneem aan die Level 1 Speedo Gala in Durban en het soos volg presteer: 50m rugslag-brons, 50m vryslag-brons, 200m individuele wisselslag-goud, 50m vlinderslag-goud en hy kwalifiseer vir die Level 2 gala. Baie geluk!
Puk 16 uitslae: Volksrust: Februarie 28: Rugby: o/14 verloor: 0 – 33, o/15 verloor: 10 – 35, o/16 wen: 40 – 5, 2des wen: 32 – 28 en 1stes wen: 18 – 12. Hokkie: o/14: 1-1 gelykop, o/15: 0-0 gelykop, o/16 verloor 0-8, 2des wen 1-0 en 1stes verloor 3-1. Die seunshokkie speel ook en verloor 0-7. Netbal: Al die spanne het gewen. Hier volg die tellings: 1ste span: 40-10, 2des: 33-5, 0/16: 23-6, 0-15: 20-4 en 0/14: 12-9. Ferrum: Maart 4: Rugby: o/14 verloor: 0-41, o/15 wen: 26-10, o/16 wen: 43-10, 2des verloor: 0-19 en 1stes wen: 35-10. Hokkie: o/14 wen: 4-0, o/15 wen: 4-0, o/16 verloor: 2-0, 2des wen: 3-1, 1stes verloor: 3-1. Netbal: o/14 wen 16-15, o/15 wen 15-9, o/16 wen 21-8, 1stes wen 23-12, 2des wen 16-11 en 0/16B verloor 5-8.
Wintersport teen Landbou: Rugby: 0/14A wen 42-0; 0/16A wen 40-0; 1ste span wen 63-0. Netbal: 0/14A wen 31-0; 0/15A wen 27-1; 0/16A wen 39-3 en Pionier 2des teen Landbou eerstes wen 31-8. Hokkie: 0/14A wen 11-0; 0/16A teen Landbou eerstes wen 1-0.
Streekshokkie: Geluk aan die volgende seuns wat deel is van die streekspan hokkie: o/16: Arnau Bosch en Tiaan Marais. o/18: Ryno Botha, Jethro Buss, Jan-Paulus Kruger, Thomas Potgieter, Euan Symington, Izak van der Merwe, Leonardo Wiggill.
Program: Maart 6 – Rugby teen Kearsney, Maart 8 – Filidi Netbalproewe, Maart 8 – EG Jansen Redenaars, Maart 10-11 – Skyfskiet Ferrum, Maart 11 – Puk 16 Piet Retief tuis.
If you have any interesting stories please send them to: estella@caxton.co.za or Contact us on: 034 981 39 30.
Also Find Us on: Facebook, Twitter, and on Whats App 060 9860 731.



