Cilmari Geldenhuis, ‘n graad 12-leerder in Verbruikerstudie aan Hoërskool Ferrum, het aan die Verbruikerstudie Olimpiade 2017 deelgeneem.
Sy het uit 5 000 deelnemers onder die Top 10 geëndig.
Ons wens haar voorspoed toe vir die volgende rondte, op 9 en 10 Oktober 2017, aan die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages.
Add us on WhatsApp today! 082 874 5550

and BBM pin D1EF333B.

You can also email our offices on Reveshni Douglas at reveshni@caxton.co.za Quinton Boucher at newsun@caxton.co.za Bruce Douglas at Newed2@caxton.co.za Tersia Gopi at newed@caxton.co.za Zianne Leibrandt at ncschools@caxton.co.za



