
Baie sterkte en simpatie aan Volkies se manspersoneel met die oprig van rubber, dekke, tartan en ander dergelike sake waarvan ‘n vrou niks weet nie.
Hierdie mans werk verskriklik hard om alles reg te kry vir Interhoër, wat vanjaar hier by ons aangebied word.
Wanneer die damespersoneel die koppelaar los en huis toe ry, kom die mans op die veld bymekaar vir arbeid in die sweet van hulle aangesig!
Die teer en rubber veroorsaak vlekke op knieë, elmboë en hande en die chemikalieë wat gebruik word om vlekke te verwyder, veroorsaak weer brandwonde, rou plekke en sere.
Wees verseker dat elke Volkie julle opoffering waardeer.
Contact us
WhatsApp: 082 874 5550
Email: Reveshni Douglas (Editor) at reveshni@caxton.co.za
Make sure you follow us for constant updates:



