Verlede Saterdagoggend douvoordag het die bus met slaperige onderwysers en eerste span spelers na Wartburg vertrek om aan die sportdag deel te neem.
Daar aangekom het almal opgewonde uitgespring om die dag aan te pak.
Die eerste netbalspan het vyf wedstryde gespeel waarvan hulle drie oortuigend gewen het. Twee van die wedstryde is op Wartburg se nuwe binnenshuise bane gespeel wat ‘n nuwe ervaring was.
Celestine het pragtige doele gegooi, terwyl Mlando telkens die bal by die ander span se pale omgedraai het. Al vyf wedstryde was baie aanskoulik. Die spelers wil graag die ander spanne bedank vir hulle ondersteuning langs die bane.

Die afgelope naweek, Saterdagoggend vieruur, het die bus na Hoërskool Voortrekker vertrek. Die eerste span het drie wedstryde gespeel. Die uitslae is as volg: 6 – 8 teen Voortrekker, 7 – 2 teen King Edward en 8 – 10 teen Amanzimtoti.
The u/16 netbal team had the following results: Sarel vs Linpark u/16 8-1, Voortrekker u/16 vs Sarel u/16 0-8, Durban GH vs Sarel 4-3, Newcastle vs Sarel 6-6, Voortrekker u/15A vs Sarel u/16 4-8. The girls were energetic and gave their all.
The u/14 netball girls played their hearts out. Sarel lost to Newcastle high 2-1, Voortrekker High 8-2 and Durban Girls 6-2. The girls mentioned they learned quite a lot and it was a great experience.
Action Cricket
On February 7, Sarel Cilliers A took on Sarel Cilliers B. Mr Soobramoney played his first match for the school. The top batsmen were Bonga and Zaakir who achieved the highest score with 57 runs in just 4 overs.
Top bowler of the match was Bonga. Both players played their hearts out but unfortunately, the A team lost to the B team. Well done boys!

HAVE YOUR SAY:
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram or email us at dundee.courier@caxton.co.za.
Add us on WhatsApp 071 277 1394.



