Ichthus se jaarlikse Afrikaanse Sprekerskompetisie is op Julie 31 by die skool gehou. Huistaalsprekers sowel as eerste addisionele taalsprekers het in dieselfde kategorie deelgeneem en selfs die Graad 4-leerders het entoesiasties deelgeneem.
“Baie dankie aan Annelie Dowling en die personeel wat die geleentheid gereël en beoordeel het.”
Baie dankie aan elke leerder wat deelgeneem het en baie geluk aan elke graadwenner: Graad 4 – Ntsako Mawila, Graad 5 – Entle Zondi en Nolwandle Mthembu, Graad 6 – Muhle Khambule, Graad 7 eerste addisionele taalsprekers – Khwezi Molefe, Graad 7 huistaalspreker – Alexa Wilken.
Enrolment for 2020 at Ichthus Christian School – Enrolment for 2020 is now open and processing of applications will commence in September this year. Contact the Ichthus School office on 034 212 1276 for more information.

HAVE YOUR SAY:
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram or email us at dundee.courier@caxton.co.za. Add us on WhatsApp 071 277 1394.



