EntertainmentLifestyleLocal newsNews

‘Daar is altyd iets om na uit te sien’

Die SAVF vrywilligers probeer om altyd iets opwindends te doen saam met die inwoners.

By SAVF Huis Joanna is daar altyd iets om na uit te sien.

Die SAVF vrywilligers probeer om altyd iets opwindends te doen saam met die inwoners. So was Lentedag en Erfenisdag twee lekker dae wat die inwoners van Huis Joanna baie geniet het. Selfs die personeel help om dit vir die inwoners baie aangenaam te maak.

Die belangrikste datum van almal is gewoonlik die jaarlikse Familie Dag op Oktober 26. Almal word uitgenooi om hierdie dag saam met die inwoners te kom geniet. Daar gaan verskeie stalletjies met eetgoed wees wat deur van Utrecht se kerke aangebied word asook stalletjies met handwerk items wat deur die inwoners gemaak is.

ALSO READ: Milestone birthday for Huis Joanna


Contact us

WhatsApp: 082 874 5550

Email: Reveshni Douglas (Editor) at reveshni@caxton.co.za

Make sure you follow us for constant updates:

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button