Editor's choiceLocal newsNews

DUNDEE: ‘n Beroep word op die goedhartigheid van die gemeenskap gedoen

Diere met erge brandwonde moes noodgedwonge uitgesit word.

Daar word by die gemeenskap gepleit om die Vrystaatse boere by te staan, wat na die afgelope verwoestende veldbrande bykans alles verloor het.  Meer as 200,000 hektaar grond is tydens die brande verwoes. 

Diere met erge brandwonde moes noodgedwonge uitgesit word.  Plaashuise het tot die grond afgebrand. 

Fanie Terreblanche van die Sports Junction in Glencoe koördineer ‘n projek waar die gemeenskap voer vir diere, nie-bederfbare kos vir mense en enige ander huishoudelike items kan bydra. 

In Junie 2017 tydens die Knysna brande het die Courier ‘n oorweldigende reaksie vanuit die gemeenskap ten opsigte van donasies ontvang.  Ons glo en vertrou dat die gemeenskap weereens hul harte sal oopmaak en saam sal staan. 

Die donasies sal op ‘n weeklikse basis aan die boere gestuur word.  Vir meer inligting skakel Fanie op 082-961-7583.


HAVE YOUR SAY: Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram or email us at dundee.courier@caxton.co.za. 
Add us on WhatsApp 071 277 1394.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Terry Worley

Terry Worley has been associated with the Courier for many years and is involved in the community covering a variety of issues affecting residents. He has a passion for local politics and for the history of the area.

Related Articles

Back to top button