NewsSchoolsVryheid Herald
VRYHEID KZN: LMS skop die nuwe kwartaal met ywer af
LMS bedank Mev Maritz vir die positiewe bydra wat sy op talle leerders se skoolloopbane gehad het

Na ‘n kort maar welverdiende vakansie keer LMS met nuwe moed weer terug skool toe. LMS verwelkom ‘n nuwe personeellid, Mev Riana Davel. Mev Davel sluit aan by die Graad 2s en ons weet sy sal haarself goed van die taak kwyt. Baie welkom, Juffrou Davel! Ons wens Mev Hannie Maritz voorspoed en seën toe, sy het haar 36 jare diens verlede kwartaal by LMS afgesluit. LMS bedank Mev Maritz vir die positiewe bydra wat sy op talle leerders se skoolloopbane gehad het. Voorspoedige tweede kwartaal!
ALSO READ: VRYHEID KZN: Gholfers speel ‘n storm los tydens LMS Gholfdag
Make sure you follow us on our social media platforms for regular updates
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!






