NewsSchoolsVryheid Herald

VRYHEID KZN: Pionier-skuts, in die kol

Baie sterkte, ons hou duim vas dat dit goed sal gaan met al die skuts

Baie geluk aan die volgende skuts wat vir die KZN-span gekies is, wat op 18-19 Oktober te Newcastle aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe gaan deelneem: Michal Richter – O/14-Sporterklas, Anika Dedekind – O/16-Veerklas, Karl Fourie – O/16-Veerklas, en Caitlin Labuschagne – O/21-Veerklas. Baie sterkte, ons hou duim vas dat dit goed sal gaan!

Dans:

Twee van Pionier se dansers het 19-21 Augustus aan die Harrismith Eisteddfod deelgeneem. Hulle uitslae is as volg: Minke Mentz – A vir Lirieke-solo, A vir Acro-solo, A+ vir Acro-duet, A + vir Forever Young Acro-groep, A + vir Run By Run Acro-groep, A++ vir Musical Theater groepdans A++ vir Fierce Jazzgroep, A+ vir Zombie Liriekegroep; Caitlyn Scheepers – A vir haar Contempory-solo, A++ vir Musical Theater groepdans, A++ vir Fierce Jazzgroep, A+ Zombie Liriekegroep. Baie geluk met julle puik uitslae, Pionier is trots op julle!

ALSO READ: VRYHEID KZN: Puik onnies by Pionier

Make sure you follow us on our social media platforms for regular updates

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button