Local newsNewcastle AdvertiserNews

NEWCASTLE KZN: Volkies groet geliefde vorige leerder

Jacques sal altyd onthou word vir sy ongelooflike passie vir ekonomiese en individuele vryheid.

Hoërskool Volksrust se harte gaan uit na die familie en vriende van Jacques Jonker, wat op 13 September 2021 skielik oorlede is.

Jacques het in 2013 gematrikuleer aan Volkies en kon alreeds spog met ʼn baie suksesvolle loopbaan as Senior Parlementêre Navorser vir die Demokratiese Alliansie (Democratic Alliance).

Voorheen het hy ook as Regs- en Ekonomiese Analis vir die Vryemarkstigting gewerk.

Jacques sal altyd onthou word vir sy ongelooflike passie vir ekonomiese en individuele vryheid. Sy heengaan word diep betreur.


Contact us

WhatsApp: 082 874 5550

Email: Reveshni Douglas (Editor) at reveshni@caxton.co.za

Make sure you follow us for regular updates:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button