Rolbalspelers span saam vir kankerbewustheid
Die organiseerders bedank elke speler, ondersteuner en bydraer wat hierdie dag tot 'n betekenisvolle sukses gemaak het.
Die Pioneer Klub (La Gratitude Woonstelle) en Ncandu Rolbalklub het op Saterdag, 3 Mei, hul jaarlikse Kanker Rolbaldag met groot sukses by die Ncandu Rolbalklub aangebied.
Al die inskrywingsgeld wat vir die dag ontvang is, word ten volle aangewend ten bate van kankerverwante organisasies. In total het die speelers R2500 ingesamel.
The news provided to you in this link has been investigated and compiled by the editorial staff of the Newcastle Advertiser, a sold newspaper distributed in the Newcastle area. Please follow us on Tiktok, Youtube and feel free to like, comment, and subscribe.For more local news, visit our webpage, follow us on Facebook and Twitter, and request an add on our WhatsApp (082 874 5550).












