Editor's choiceNewcastle AdvertiserSchools

Skool bederf sekretariële personeel met spesiale kuier

Volksrust-skool het sy sekretariële personeel op 3 September gevier vir hul toewyding, harde werk en daaglikse bydrae.

Woorde skiet tekort wanneer ons probeer om ons waardering na behore uit te spreek teenoor die ongelooflike dames wat elke dag agter die skerms die administratiewe hart van ons skool laat klop. Hulle is die stil krag wat alles laat vloei – met geduld, presisie en ‘n glimlag.

Op 3 September het ons die voorreg gehad om hierdie spesiale dames te bederf met ‘n heerlike kuieraksie. Elke sekretaresse was bederf met ‘n smaaklike ete en ‘n persoonlike bederfpakkie – ‘n klein teken van ons groot dankbaarheid.

Dankie, dames, vir julle toewyding, harde werk en die liefde waarmee julle elke taak aanpak. Julle maak ‘n verskil, elke dag.

ALSO READ: Mieke Janse van Rensburg pursues Miss Teen SA Crown



The news provided to you in this link has been investigated and compiled by the editorial staff of the Newcastle Advertiser, a sold newspaper distributed in the Newcastle area. Please follow us on Youtube and feel free to like, comment, and subscribe. For more local news, visit our webpage, follow us on Facebook and Twitter, and follow us on our WhatsApp Channel

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Zianne Leibrandt

Since joining the Newcastle Advertiser in 2015, Zianne Leibrandt has built a reputation for fair, balanced reporting and remaining calm under pressure. She believes every day brings a new adventure and an opportunity to share the stories that matter most.

Related Articles

Back to top button