Local sportSport

Korrektiewe Dienste hengelaars se nuwe seisoen

Die plaaslike hengelklub het op September 25 met sy nuwe seisoen afgeskop met ‘n kompetisie te Richgate Zone 2, Chelmsford. Vangstes was goed en het 11 van die 17 hengelaars gevang. Swaarste sak is deur Gerrie Marais gevang (8,06kg), tweede swaarste sak Sakkie van Rensburg (8,38kg), derde swaarste sak Deon Labuschagne (5,07kg). Swaarste karp Deon …

Die plaaslike hengelklub het op September 25 met sy nuwe seisoen afgeskop met ‘n kompetisie te Richgate Zone 2, Chelmsford. Vangstes was goed en het 11 van die 17 hengelaars gevang. Swaarste sak is deur Gerrie Marais gevang (8,06kg), tweede swaarste sak Sakkie van Rensburg (8,38kg), derde swaarste sak Deon Labuschagne (5,07kg). Swaarste karp Deon Labuschagne (2,11kg); tweede swaarste karp Gerrie Marais (1,95kg); derde swaarste karp Sakkie van Rensburg (1,56kg).
Total fish caught: 41. Total weight of fish: 33,79kg.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Terry Worley

Terry Worley has been associated with the Courier for many years and is involved in the community covering a variety of issues affecting residents. He has a passion for local politics and for the history of the area.

Related Articles

Back to top button