Local sportSport

Vryheid Resiesduifklub – Resiesduiwe stel om te styg

Daar word 'n baie strawe seisoen vir die lede van die klub verwag en daar kan 'n baie interessante seisoen verwag word. Die klub se ledetal het gegroei vanaf drie lede na vyf met die terugkeer van twee ou en geharde lede van die klub wat vir die afgelope agt jaar a ruskans geneem het. Welkom terug Dirk Norval en Klein Potgieter.

VRYHEID Resiesduifklub se seisoen het die jaar afgeskop met twee wedvlugte vanaf onderskeidelik Vrede en Kestel.

Daar word ‘n baie strawe seisoen vir die lede van die klub verwag en daar kan ‘n baie interessante seisoen verwag word. Die klub se ledetal het gegroei vanaf drie lede na vyf met die terugkeer van twee ou en geharde lede van die klub wat vir die afgelope agt jaar a ruskans geneem het. Welkom terug Dirk Norval en Klein Potgieter.

Daar is sover die seisoen nuwe belangstelling in die sport vanaf die publiek se kant. Navrae kan gedoen word by 084 878 8462 of 054 366 8422.

Resultate van Vrede 1 Ope: Distansie 158 km. Wen Spoed 1605 meter per minuut: 1 Robin Symes; 2 Leon le Roux; 3 Leon le Roux; 4 Dirk en Mariska Norval; 5 Charles du Toit; 6 Charles du Toit; 7 Charles du Toit; 8 Robin Symes; 9 Klein Potgieter; 10 Robin Symes; 11 Robin Symes; 12 Klein Potgieter; 13 Robin Symes; 14 Robin Symes; 15 Dirk en Mariska Norval; 16 Dirk en Mariska Norval; 17 Leon le Roux; 18 Leon le Roux; 19 Leon le Roux en 20 Leon le Roux.

Resultate Van Kestell 1 Ope: Distansie 215 km. Wenspoed 1750 meter per minuut: 1 Leon le Roux; 2 Leon le Roux; 3 Leon le Roux; 4 Charles du Toit; 5 Robin Symes; 6 Leon le Roux; 7 Leon le Roux; 8 Leon le Roux; 9 Leon le Roux; 10 Leon le Roux; 11 Charles du Toit; 12 Charles du Toit; 13 Klein Potgieter; 14 Charles du Toit; 15 Charles du Toit; 16 Charles du Toit; 17 Robin Symes; 18 Robin Symes; 19 Charles du Toit en 20 Charles du Toit.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button