Local sportSport

Vryheid Resiesduifklub – Nog ‘n suksesvolle naweek van vlug

Hierdie naweek se vlugte is weer twee ope vlugte en vind plaas vanaf Middelburg op die Noordroete en Bothaville op die Noordwesroete.

WEEK ses van die seisoen is agter die rug en met die naweek se vlugte vanaf onderskeidelik Vrede en Paul Roux was dit weereens a suksesvolle naweek vir die lede en duiwe verliese was baie laag.

Resultate soos volg: Vrede 4 JO. Distansie 155 km. Wenspoed 1509 meter per minuut:

  • Dirk en Mariska Norval: 1; 4; 7; 9; 14 en 15.
  • Klein Potgieter: 2 en 20.
  • Charles du Toit: 3.
  • Leon le Roux: 5; 6; 12; 13; 16; 17; 18 en 19.
  • Robin Symes: 8; 10 en 11.

Paul Roux 2 JO: Distansie 286 km. Wenspoed 1722 meter per minuut:

  • Leon le Roux: 1; 2; 3; 4; 8; 13; 14 en 20.
  • Robin Symes: 5; 6; 7; 11 en 16.
  • Charles du Toit: 9; 10 en 15.
  • Klein Potgieter: 12 en 17.
  • Dirk en Mariska Norval: 18 en 19.

Hierdie naweek se vlugte is weer twee ope vlugte en vind plaas vanaf Middelburg op die Noordroete en Bothaville op die Noordwesroete.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button