Local sportSport
Vryheid Resiesduifklub – Distansies word langer vir duiwe
Hierdie naweek se vlugte is weer twee Ope vlugte en vind plaas vanaf Marblehall op die Noordroete en Klerksdorp op die Noordwesroete.

WEEK agt van die seisoen is agter die rug en die naweek se vlugte vanaf onderskeidelik Standerton en Lindley het weereens twee suksesvolle en vinnige wedvlugte gelewer op albei kante.
Resultate soos volg:
Standerton 2 Jo, Distansie 176 km, Wenspoed 1679 meter per minuut:
- Dirk en Mariska Norval: 1; 2 en 15.
- Robin Symes: 3; 4; 6 en 8.
- Leon le Roux: 5; 7; 10; 11; 12; 13; 14; 16; 17; 18; 19 en 20.
- Charles du Toit: 9.
Lindley 2 Jo, Distansie 283 km; Wenspoed 1741 meter per minuut:
- Leon le Roux: 1; 2; 3; 8; 17 en 18.
- Dirk en Mariska Norval: 4; 5; 6; 9; 11; 12; 13; 14 en 19.
- Charles du Toit: 7.
- Robin Symes; 10 en 16.
- Klein Potgieter: 15.
Hierdie naweek se vlugte is weer twee Ope vlugte en vind plaas vanaf Marblehall op die Noordroete en Klerksdorp op die Noordwesroete.
Kom ons kyk hoe dit gaan nou dat die distansies langer begin word.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



