Wrestlers get to grips as the 2019 season gets underway
Five clubs are ready to take on the challenge of the wrestling league
Die 2018 KZN Stoeiliga-wenners, die Renosters, het weer begin oefen na ‘n welverdiende ruskans. Stoei oefeninge vind Maandae en Woensdae plaas vanaf 17:30-19:00, by Hoërskool Sarel Cilliers.
Die Renosters het ses nasionale kampioene in 2018 opgelewer en 14 medaljes op die nasionale kampioenskappe gewen.
KZN stoei het van krag na krag gegaan, en was hierdie jaar baie kompeterend op nasionale vlak.
Steven Brown, the chairman of KZN wrestling, applauded the huge contribution Orange Grove Dairy made to guarantee the survival of KZN wrestling.
Five wrestling clubs entered the KZN league for 2019, and these are: Northern Natal Rhinos, Richards Bay, Newcastle Cougars, Vryheid Vipers and Noord-Natal Valke.

HAVE YOUR SAY:
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram or email us at dundee.courier@caxton.co.za. Add us on WhatsApp 071 277 1394.



