Local newsNews
Lente-bederf bring vreugde vir Sonskyn se bejaardes
Dankie aan elkeen wat hierdie bederf vir die bejaardes vandag moontlik gemaak het.
‘n Groot lentefeesviering het vanoggend gewag op die bejaardes van die Sonskyn-tehuis in Parys.
Die bederf is moontlik gemaak danksy talle borge wat met oop hande en harte gegee het, en is weke se beplanning in die feesviering ingesit.
Daar was heerlike eetgoed en vrolike lenteversierings, en het dié bederf die gesigte van die bejaardes vanoggend behoorlik laat straal.
Die foto’s gee ‘n kykie na die oggend se kleurvolle vreugde.










At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



