Local newsNews

Kyk uit vir dié Blouvalk

Omdat die valk beseer is, kan hy nie ver vlieg nie.

Parys WADER se Blouvalk het uit sy hok ontsnap. Hy het in die rigting van El Sali kleuterskool gevlieg.

Omdat die valk beseer is, sal hy nie lank kan vlieg nie.

As enigiemad hom gewaar, Marisa Louw by 064 9635 386.

Die blouvalk waarna gesoek word. Foto: Parys WADER
Die blouvalk waarna gesoek word. Foto: Parys WADER

Sou hy in jou erf wees, plaas net ‘n wasgoedmandjie bo-oor hom met iets swaar bo-op. “Ek sal hom dadelik kom haal,” het Louw gesê,

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button