Local newsNews
Kyk net hoe hoe mooi het ons matrieks gelyk op hul spogaand
Dit was 'n aand van swier en styl
Hoërskool Parys se matrikulante het vanaand behoorlik geskitter vir hul matriekafskeid-aand wat by Stonehenge gehou is. Hier is van die foto’s van die mooi aand.




























































At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



