
Volgens inligting het die pastoor en gemeentelede na die rivier by die Meyerton Sportvelde gegaan waar hy deur ‘n stroom meegesleur is.
Tot dusver is sy liggaam nog nie gevind nie en polisieduikers se soektog duur vandag voort.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



