News

Pure moddergat plesier by All Things Adventure

As jy nog nie vandag by All Things Adventure by Stonehenge net buite Parys n draai kon maak nie, is dit more 4 Maart jou kans. Bring die gesin en kom geniet die prag natuurskoon langs die Vaalrivieroewer met alles en nog wat vir die buitelewe entoesias, musiek, heerlike kosstalletjies en 4 x4 en motorfietsbaan …

As jy nog nie vandag by All Things Adventure by Stonehenge net buite Parys n draai kon maak nie, is dit more 4 Maart jou kans.

Bring die gesin en kom geniet die prag natuurskoon langs die Vaalrivieroewer met alles en nog wat vir die buitelewe entoesias, musiek, heerlike kosstalletjies en 4 x4 en motorfietsbaan uitdagings.

Vandag was daar ook pure moddergat plesier vir die kinders.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button