Willem Hallaby gee sy bydrae by die mobiele skenkerskliniek in Parys.
‘n Groot dankie vir Parys se inwoners wat gister hul bydrae gegee het vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens se Mobiele skenkerskliniek in Parys.
Ten spyte van beurtkrag en die reën is die doelwit van 100 eenhede bloed vir Parys so byna Dinsdag 10 Desember gemaak met altesaam 97 eenhede bloed wat ingesamel is.
Willem Hallaby gee sy bydrae by die mobiele skenkerskliniek in Parys.
Dankie aan elkeen wat bloed geskenk het en so ook help om bloedvoorraad op te bou vir die Feesseisoen wat tradisioneel ‘n kritieke tyd vir die Bloeddiens is.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.