

Bande is vanoggend op die Parys/Koppies-pad gebrand waar daar tans konstruksiewerk gedoen word met die teer van die pad. Die ongelukkigheid gaan glo oor ‘n beweerde salarisgeskil met konstruksiewerkers van die maatskappy Razzmatazz. Lede van Openbare Orde Polisiëring het na verneem ‘n wakende oog gehou oor die situasie.
Die foto’s is ingestuur deur motoriste.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



