News
Vreemde vrugverskynsel verbaas
"Dit was ongewoon hard. Toe ek dit uiteindelik oopkry, sien ek hierdie klein baba papaja binne-in.""


Volgens Van Aswegen het sy eers gedink dit is ‘n versteende papaja toe sy sukkel om die vrug oop te sny.
“Dit was ongewoon hard. Toe ek dit uiteindelik oopkry, sien ek hierdie klein baba papaja binne-in. Daar was geen pitte in die papaja self nie. Dit lyk amper soos ’n papaja-fetus,” skerts sy.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



